Meehelpen? Ga naar etymologieWiki

 

Jaarwoord generator van Genootschap Onze Taal

 

zwarte lijst - (lijst met verdachte personen)

Dialectwoordenboeken en woordenboeken van variƫteiten van het Nederlands

G.J. van Wyk (2007), Etimologiewoordeboek van Afrikaans, Supplement, Stellenbosch

swartlys s.nw.
Lys persone wat om die een of ander rede vir 'n groep, regering ens. as ongewens of onbetroubaar beskou word.
Uit swart en lys, as leenvertaling van Eng. black list (1692).
Die lys word so genoem n.a.v. die Eng. stelsel waarmee ongewenste persone uit bv. klubs gehou is deur tydens stemming vir die toelating van 'n aansoeker, 'n swart bal in die stembus te plaas waardeur sy aansoek van die hand gewys word.
D. Schwarze Liste, Ndl. zwarte lijst.

Hosted by Instituut voor de Nederlandse Taal